Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
December 19, 2020Groenvingers 19 Desember 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor gekleurde varkore, inheemse kwekerye, vetplanttuine, te veel water vir plante gee, kleure in jou beddings en die snoei van heinings. Die plant van die week is Philodendron Xanadu....more8minPlay
December 19, 2020Omgewingspraatjie 19 Desember 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Kruger Nasionale Park....more9minPlay
December 12, 2020Wiele 12 Desember 2020Nico Smit verduidelik hoe om jou motor gereed te kry vir die vakansie....more7minPlay
December 12, 2020Groenvingers 12 Desember 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bestryding van molkrieke, die versorging van huisplante wanneer jy met vakansie weggaan, die versorging van saailinge, vrugte wat van die boom afval, en onkruid op pavleisel en grasperke. Die plant van die week is die Best Red-roos....more7minPlay
December 12, 2020Omgewingspraatjie 12 Desember 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor klankbesoedeling....more9minPlay
December 05, 2020Wiele 5 Desember 2020Nico Smit praat oor die kwaliteit van diesel in Suid-Afrika. Hy waarsku ook mense om nie hulle motorversekering te kanselleer nie....more8minPlay
December 05, 2020Groenvingers 5 Desember 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kraalmis, die sny van grasperke, besproeiïngstelsels, molkrieke en krieke. Die plant van die week is Hydrangea Endless Summer Bloomstar Pink....more8minPlay
December 05, 2020Omgewingspraatjie 5 Desember 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor mikroplastiekbesoedeling....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.