Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 02, 2021Groenvingers 2 Januarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tierlelies, saad, reënmeters en voedingstowwe. Die plant van die week is Anthericum saundersiae Starlight....more7minPlay
January 02, 2021Omgewingspraatjie 2 Januarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor planete buite ons sterrestelsel....more9minPlay
December 26, 2020Wiele 26 Desember 2020Nico Smit verduidelik hoe motors se stabiliteitsbeheer-stelsels werk....more7minPlay
December 26, 2020Groenvingers 26 Desember 2020Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor poinsettias, saailinge, vloeibare voeding en grondgesondheid. Die plant van die week is Gaura linheimeri 'Belezza Dark Pink' en Gaura 'Jingle Bells'....more7minPlay
December 26, 2020Omgewingspraatjie 26 Desember 2020Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van ultravioletstrale in die stryd teen die coronavirus....more9minPlay
December 19, 2020Wiele 19 Desember 2020Nico Smit praat oor funkies in motors wat werk en funksies wat nié werk nie....more4minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.