Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 13, 2021Omgewingspraatjie 13 Februarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor tektoniese plate....more8minPlay
February 06, 2021Groenvingers 6 Februarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor luise op spekbome, die dikte van tamaties se skille, kunsmis en water vir potplante, bonsaibome, en moteiers wat op broombome gelê word. Die plant van die week is Plumbago Royal Cape....more9minPlay
February 06, 2021Omgewingspraatjie 6 Februarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor reën en wat met die water gebeur wat op die aarde val....more11minPlay
January 30, 2021Wiele 30 Januarie 2021Nico Smit praat oor sintetiese olie en ratkasse....more9minPlay
January 30, 2021Groenvingers 30 Januarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die gebruik van piesangs, piesangskille, koffiemoer en eierdoppe as kompos en voeding in die tuin. Die plant van die week is Nandina Obsession....more9minPlay
January 30, 2021Omgewingspraatjie 30 Januarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die integrasie van tegnologie in ons omgewing....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.