Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 27, 2021Groenvingers 27 Februarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bome se takke wat afbreek wanneer daar baie reën is; plante wat baie saad en blomme "mors"; die snoei en sny van gevormde plante; en aalwurms. Die plant van die week is Lagerstroemia Black Diamond....more5minPlay
February 27, 2021Omgewingspraatjie 27 Februarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hittegolwe....more9minPlay
February 20, 2021Wiele 20 Februarie 2021Nico Smit praat oor die nuwe Land Rover Defender....more8minPlay
February 20, 2021Groenvingers 20 Februarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe kort en wanneer om 'n grasperk te sny; wintersaad en -saailinge; fungus en insekte in die tuin; en die omskakeling van 'n swembad in 'n koipond. Die plant van die week is Trachelospermum asiaticum 'summer sunset'....more9minPlay
February 20, 2021Omgewingspraatjie 20 Februarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van elektries aangedrewe voertuie en watersrof aangedrewe voertuie....more9minPlay
February 13, 2021Wiele 13 Februarie 2021Nico Smit praat oor die goue reëls van veilige bestuur....more7minPlay
February 13, 2021Groenvingers 13 Februarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei en voeding van druiwepriële; blomme vir Valentynsdag; die verandering van die kleur van blomme; die voeding van vrugtebome; die gebruik van kunsmis in tuine; en grenadellaplante. Die plant van die week is Salvia Love and Wishes....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.