Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
March 20, 2021Groenvingers 20 Maart 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die kweek van jou eie plante; roes op krismisrose; en die beste grond vir pynappelplante. Die plant van die week is Carex oshimensis Everest....more9minPlay
March 20, 2021Omgewingspraatjie 20 Maart 2021Sumari Hattingh van die Noordwes-Universiteit praat oor omgewingsvriendelike koffieplantasies....more8minPlay
March 13, 2021Wiele 13 Maart 2021Nico Smit praat oor die veiligheid van vroue enkelbestuurders....more5minPlay
March 13, 2021Groenvingers 13 Maart 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor groen varkore; die uitdun van bolle; die voer van plante voor die winter; larwes op broodbome; en kewers op rose. Die plant van die week is Mandevilla Sundaville Cosmos White....more6minPlay
March 13, 2021Omgewingspraatjie 13 Maart 2021Sumari Hattingh van die Noordwes-Universiteit praat oor groen verpakking....more8minPlay
March 06, 2021Groenvingers 6 Maart 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plant van roossteggies; wintersaad; lente- en somerbolle wat nou gaan rus; en die beplanning van volgende somer se tuin. Die plant van die week is Aloe Peri-Peri....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.