Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
April 24, 2021Groenvingers 24 April 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die herstel vam gras wat beskadig is; rose wat na bekendes vernoem is; plantfeeste; miere; Bougainvilleas; en die terugsny van plante. Die plant van die week is die Loropetalum Plum Gorgeous....more8minPlay
April 24, 2021Omgewingspraatjie 24 April 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Aardedag....more7minPlay
April 17, 2021Groenvingers 17 April 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die verplanting van struike; fosfate; kalium; en winter- en lentebolle. Die plant van die week is die Camelia sasanqua-variëteite....more8minPlay
April 17, 2021Omgewingspraatjie 17 April 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor groen geboue....more9minPlay
April 10, 2021Groenvingers 10 April 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Pride of India; onkruid op plaveisel; kalium vir blomvorming; bolplante; boslelies; die oorbenatting van tuine; en die behandeling van kleigrond. Die plant van die week is Aloe Porcupine....more8minPlay
April 10, 2021Omgewingspraatjie 10 April 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die uitlaatgasse van kragopwekkers....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.