Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 08, 2021Groenvingers 8 Mei 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Impalalelies se blare wat bruin word; hoe om plante teen die koue te beskerm; en die beligting van tuine. Die plant van die week is Salvia....more4minPlay
May 08, 2021Omgewingspraatjie 8 Mei 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vlermuise....more9minPlay
May 01, 2021Wiele 1 Mei 2021Nico Smit praat oor die stappe wat motorvervaardigers doen om brandstofbesparing mee te bring....more7minPlay
May 01, 2021Groenvingers 1 Mei 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die grootte van plante vir jou tuin; wintersaailinge; en wanneer jy tuin moet natmaak in die koue maande. Die plant van die week is die Russellia Fire Cracker....more6minPlay
May 01, 2021Omgewingspraatjie 1 Mei 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die gebruik van gryswater....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.