Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
June 12, 2021Wiele 12 Junie 2021Nico Smit praat oor die duurste motors en hoe verkeersirkels werk....more6minPlay
June 12, 2021Groenvingers 12 Junie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om skoenlappers na jou tuin te lok; hoe om jou eie kompos te maak; en die terugsny van krismisrose. Die plant van die week is Cupressus macrocarpa Snow Crest....more7minPlay
June 12, 2021Omgewingspraatjie 12 Junie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor skoenlappers....more9minPlay
June 05, 2021Groenvingers 5 Junie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plante wat haelskade gekry het; wintersaailinge en -groente; clivias; en die verplanting van plante in die winter. Die plant van die week is Aloe Firechief....more8minPlay
June 05, 2021Omgewingspraatjie 5 Junie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Wêreld Omgewingsdag....more9minPlay
May 29, 2021Wiele 29 Mei 2021Nico Smit praat oor die nadele daarvan dat motors minder gediens word tydens die Covid-pandemie omdat mense minder ry....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.