Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
July 03, 2021Groenvingers 3 Julie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van vrugtebome. Die plante van die week is Nandina domestica Blush Pink, Abelia Kaleidoscope, Platycladus Aurea Nana Compacta en Crassula Campfire....more7minPlay
July 03, 2021Omgewingspraatjie 3 Julie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor rooibos....more9minPlay
June 26, 2021Wiele 26 Junie 2021Nico Smit praat oor die platforms wat motorvervaardigers skep sodat daar meer eenvormigheid onder hulle modelle is om koste te bespaar....more7minPlay
June 26, 2021Groenvingers 26 Junie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat die snoei van rose. Die plant van die week is Camelia japonica....more7minPlay
June 26, 2021Omgewingspraatjie 26 Junie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat verder oor die Vredefortkoepel....more10minPlay
June 19, 2021Wiele 19 Junie 2021Nico Smit praat oor die geskiedenis van motors se beheerstelsels....more7minPlay
June 19, 2021Groenvingers 19 Junie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor azaleas; komposhope; bolle; en geskenke vir Vadersdag. Die plant van die week is Cupressus macrocarpa Lavandula Elegans....more8minPlay
June 19, 2021Omgewingspraatjie 19 Junie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Vredefortkoepel....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.