Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
July 17, 2021Wiele 17 Julie 2021Nico Smit praat oor hoe Volvo terugvoer van bestuurders kry oor hulle motors....more6minPlay
July 17, 2021Groenvingers 17 Julie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die beste kunsmis vir hibuscus; kompos en kraalmis; en rankplante. Die plant van die week is Nandina domestica Dragon Flame....more6minPlay
July 17, 2021Omgewingspraatjie 17 Julie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die kartering van die seebodem....more10minPlay
July 10, 2021Wiele 10 Julie 2021Nico Smit praat oor die verkille tussen lae- en hoëprofielbande....more5minPlay
July 10, 2021Groenvingers 10 Julie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor klimaatsverandering; die pompomboom; orgideë; waterplante; plante wat suikerbekkies lok; en magnolias. Die plant van die week is die verskillende soorte vlas (Phormium)....more8minPlay
July 10, 2021Omgewingspraatjie 10 Julie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor honde wat nou ingespan word om mense met Covid-19 uit te snuffel....more10minPlay
July 03, 2021Wiele 3 Julie 2021Nico Smit praat oor hoe om ‘n pap battery aan die gang te kry; en hoe ‘n CVT-ratkas werk....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.