Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
August 07, 2021Groenvingers 7 Augustus 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor watter plante van watter soort grond hou; en 'n bolaag vir grasperke. Die plant van die week is Pelargonium Elegans....more7minPlay
August 07, 2021Omgewingspraatjie 7 Augustus 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ys....more9minPlay
July 31, 2021Groenvingers 31 Julie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor aalwyne en ryp; insekte; skade wat gedoen word wanneer jy jou tuin skoonmaak; die grootte van plante; en lentesaailinge. Die plant van die week is Lavandula Pink Princess....more7minPlay
July 31, 2021Omgewingspraatjie 31 Julie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die verwantskap tussen tamatiese en kunsmatige intelligensie....more9minPlay
July 24, 2021Wiele 24 Julie 2021Nico Smit praat oor bestuur op gladde plaaie, en motors se onderstelle....more6minPlay
July 24, 2021Groenvingers 24 Julie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die natmaak van plante in die winter; deklae; die voer van saailinge; die wegsny van dooie blare; en die opdeel van plante. Die plant van die week is Agapanthus Lapis....more6minPlay
July 24, 2021Omgewingspraatjie 24 Julie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye en byekorwe....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.