Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
September 11, 2021Groenvingers 11 September 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor palmbome; plante wat tans in blom is; die gebruik van verskillende kleure in jou tuin; en bolaag vir grasperke. Die plant van die week is Bougainvillea Ada's Joy....more9minPlay
September 11, 2021Omgewingspraatjie 11 September 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat verder oor kunsmatige itelligensie....more9minPlay
September 04, 2021Wiele 4 September 2021Volkswagen gaan nie meer kerriewors in sy fabriek bedien nie... Nico Smit praat hieroor en die ander maniere waarmee vervaardigers poog om meer omgewingsvriendelik te wees....more7minPlay
September 04, 2021Groenvingers 4 September 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die regte tyd om die tuin nat te maak; die afstof van plante; lenteblomme vir kleur; en die Thanks Plants-inisiatief wat mense bewus wil maak van die waarde en belangrikheid van plante. Die plant van die week is Dipladenia Jade Red....more8minPlay
September 04, 2021Omgewingspraatjie 4 September 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kunsmatige itelligensie....more10minPlay
August 28, 2021Wiele 28 Augustus 2021Nico Smit praat oor die veiligheidstoetsing van motors....more8minPlay
August 28, 2021Groenvingers 28 Augustus 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor uie; Namakwaland se blomme wat jy in jou tuin kan plant; cliviaskoue; en die bome van die jaar. Die plant van die week is Cytisus racemosus - Sweet broom....more8minPlay
August 28, 2021Omgewingspraatjie 28 Augustus 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Parys Klimaatsverdrag....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.