Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
October 16, 2021Groenvingers 16 Oktober 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Impatiens; die verplanting van rose; en Tuindag. Die plant van die week is die Endless Summer Hydrangea....more6minPlay
October 16, 2021Omgewingspraatjie 16 Oktober 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hormone en swambaddens....more10minPlay
October 09, 2021Wiele 9 Oktober 2021Nico Smit praat oor Michelin se nuwe bande, en elektriese motors....more9minPlay
October 09, 2021Groenvingers 9 Oktober 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om rose die beste te laat blom; en somerbolle. Die plant van die week is die Agapanthus Bingo White en Agapanthus Bingo Blue....more5minPlay
October 09, 2021Omgewingspraatjie 9 Oktober 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die strooi van afgestorwenes se as....more9minPlay
October 02, 2021Wiele 2 Oktober 2021Nico Smit praat oor batterye en die Motor van die Jaar....more8minPlay
October 02, 2021Groenvingers 2 Oktober 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; die bewaring van water; en groentesaailinge. Die plant van die week is die Mysterious Simplicity roos....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.