Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 20, 2021Groenvingers 20 November 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kleur in die tuin; skaduplante; meerjarige blomplante; en slakke. Die plant van die week is een van die kleiner, kompakte heilige bamboesse - Nandina Blush Pink....more8minPlay
November 20, 2021Omgewingspraatjie 20 November 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor waarom dit so belangrik is om bome op die regte plekke te plant....more10minPlay
November 13, 2021Wiele 13 November 2021Nico Smit praat oor die batterye van elektriese motors, en selfry-tegnologie....more8minPlay
November 13, 2021Groenvingers 13 November 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die tekens wat wys dat plante stres ervaar. Die plant van die week is die Blou Syselbos (Plumbago)....more6minPlay
November 13, 2021Omgewingspraatjie 13 November 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika se grasvelde....more9minPlay
November 06, 2021Wiele 6 November 2021Nico Smit praat oor die herlaai van elektriese motors....more8minPlay
November 06, 2021Groenvingers 6 November 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinfotografie; plantvoeding; en die sny van grasperke. Die plant van die week is die 𝐄𝐯𝐞𝐫𝐝𝐚𝐲𝐥𝐢𝐥𝐲....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.