Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 06, 2021Omgewingspraatjies 6 November 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wat dit beteken om koolstofneutraal te wees....more9minPlay
October 30, 2021Groenvingers 30 Oktober 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; die terugsny van plante; onkruiddoders; granate; en kwepers. Die plant van die week is die Hibuscus....more6minPlay
October 30, 2021Omgewingspraatjie 30 Oktober 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ruimteweer....more11minPlay
October 23, 2021Groenvingers 23 Oktober 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor Hibuscusse; onkruid met baie mooi blomme waarvan jy ontslae moet raak; Patterson's Curse; Jakarandabome en die jongste tendens in landskapontwerp. Die plant van die week is die Agapanthus Blue Velvet....more9minPlay
October 23, 2021Omgewingspraatjie 23 Oktober 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die impak wat swembaddens se terugspoelwater op die omgewing het....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.