Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
December 11, 2021Omgewingspraatjie 11 Desember 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe hommeltuie gebruik word om die omgewing te beskerm....more9minPlay
December 04, 2021Wiele 4 Desember 2021Nico Smit praat oor die nagaan en diens van jou motor voor jy met vakansie vertrek....more9minPlay
December 04, 2021Groenvingers 4 Desember 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor molkrieke; raad vir ‘n broodboom wat deur hael beskadig is; poniestertpalms; en hoe om jou tuin vakansiegereed te kry. Die plant van die week is Agapanthus Buccaneer....more9minPlay
December 04, 2021Omgewingspraatjie 4 Desember 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor 3D-drukkers wat ingespan word om koraalriwwe te herstel; die hofuitspraak dat Shell mag voortgaan met seismiese opnames aan die Wildekus; en vandag se gedeeltelike sonsverduistering....more9minPlay
November 27, 2021Wiele 27 November 2021Nico Smit praat oor pap bande en papbandsensors....more9minPlay
November 27, 2021Groenvingers 27 November 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lelies wat nie wil blom nie; bruin kolle op malvas; reën wat die beste water vir plante is; watertenks; en groentetuine. Die plant van die week is die Bougainvillea-variëtieit, Funky Villa....more5minPlay
November 27, 2021Omgewingspraatjie 27 November 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die verskillende maniere waarop groenhuise geïsoleer word....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.