Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 22, 2022Omgewingspraatjie 22 Januarie 2022Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hipersensitiwiteit vir elektromagnetiese dolwe....more11minPlay
January 15, 2022Wiele 15 Januarie 2022Nico Smit praat oor die wêreldwye tekort aan mikroskyfies, en die invloed daarvan op die motorbedryf....more9minPlay
January 15, 2022Groenvingers 15 Januarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van rose; die terugsny van somerblomplante; en wat om te doen wanneer dit baie reën. Die plant van die week is Anthericum saundersiae Starlight....more7minPlay
January 15, 2022Omgewingspraatjie 15 Januarie 2022Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor volhoubare lugvaartbrandstof....more9minPlay
January 08, 2022Groenvingers 8 Januarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die dieent van plante; plantheinings; en die uitrrek van onkruid. Die plant van die week is Tulbaghia Kilimanjaro....more6minPlay
January 08, 2022Omgewingspraatjie 8 Januarie 2022Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vuurwerke....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.