Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 01, 2022Groenvingers 1 Januarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die oes van saad; bome wat omwaai; en waar om skadubome te plant. Die plant van die week is die Salvia Wendy’s Wish....more6minPlay
January 01, 2022Omgewingspraatjie 1 Januarie 2022Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor uile....more9minPlay
December 18, 2021Wiele 18 Desember 2021Nico Smit praat oor die korrekte bestuursposisie....more6minPlay
December 18, 2021Groenvingers 18 Desember 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die uitsny van blomme; hoe kort gras gesny moet word; en die spasiëring van plante. Die plant van die week is die Leylandii Naaldboom (conifer)....more7minPlay
December 18, 2021Omgewingspraatjie 18 Desember 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die verskil in tydpersepsie by mense en diere....more9minPlay
December 11, 2021Wiele 11 Desember 2021Nico Smit praat oor wat jy moet doen wanneer daar ‘n ongeluk is....more8minPlay
December 11, 2021Groenvingers 11 Desember 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ‘n Wandelende Iris; broodboomkeëls; wat om vir plante te voer ná baie reën; die terugsny van plante; die verf of versiering van potte en voëlbakke; die gebruik van kompos, landboukalk en deklae. Die plant van die week is Mandevilla Sundaville Cosmos White....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.