Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 05, 2022Wiele 5 Februarie 2022Nico Smit praat oor die sterkste motorhandelsmerke....more7minPlay
February 05, 2022Groenvingers 5 Februarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kamelias; of ons genoeg bome plant; en die kweek van groente. Die plant van die week is Escallonia Rhododendron Encore....more8minPlay
February 05, 2022Omgewingspraatjie 5 Februarie 2022fDr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bio-afbreekbare batterye....more9minPlay
January 29, 2022Wiele 29 Januarie 2022Nico Smit praat oor dokumentêre programme oor motors....more7minPlay
January 29, 2022Groenvingers 29 Januarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor voeding vir die tuin; die plant van gras; en dodder. Die plant van die week is Escallonia Pink Elle....more6minPlay
January 29, 2022Omgewingspraatjie 29 Januarie 2022Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor 5G-tegnologie en vliegtuie....more8minPlay
January 22, 2022Wiele 22 Januarie 2022Nico Smit praat oor die jongste motorverkope en en die stand van die bedryf....more6minPlay
January 22, 2022Groenvingers 22 Januarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe tuine in uiters hoë temperature oorleef; wortelvrot; bogrond wat wegspoel; en wat reënvallesings beteken. Die plant van die week is 'n nuwe Salie-variëteit, die Rockin Fuchsia....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.