Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
March 12, 2022Groenvingers 12 Maart 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor of mens saad oorsee mag stuur; vetplante; tuinornamente; en die vasbind van plante. Die plant van die week is die oeroue boom, Ginko Biloba....more10minPlay
March 12, 2022Omgewingspraatjie 12 Maart 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonpanele....more9minPlay
March 05, 2022Wiele 5 Maart 2022Nico Smit praat oor helder straatligte wat motoriste se oë kan verblind. Hy beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor “remapping” of “rechipping”, en een oor die reikafstand van elektriese motors....more8minPlay
March 05, 2022Groenvingers 5 Maart 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurlemoenbome wat sukkel om te blom; madeliefies; lentebolle; en die beste tyd van die dag om plaagdoders toe te dien. Die plant van die week is 'n ornamentele gras, Carex Feather Falls....more11minPlay
March 05, 2022Omgewingspraatjie 5 Maart 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die maksimum temperatuur wat die mens se liggaam kan hanteer, na aanleiding van die toenemende aantal hittegolwe in die wêreld....more8minPlay
February 26, 2022Groenvingers 26 Februarie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; onkruidbeheer; voeding vir lentebolle; die pluk van somersaailinge se saad; en die plant van wintersaad. Die plant van die week is 'n vullervaring, Microlepia strigosa....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.