Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
April 16, 2022Groenvingers 16 April 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die beskerming van plante teen ryp; die skuif van potplante na ‘n warmer plek; en hoe gereeld potplante en plante in hangmandjies natgemaak moet word. Die plant van die week is Aloe Sunrise....more8minPlay
April 16, 2022Omgewingspraatjie 16 April 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n nuwe studie wat gekyk het hoe omgewingsbewustheid "van buite af" lyk....more11minPlay
April 09, 2022Wiele 9 April 2022Nico Smit praat oor flikkerligte wat al hoe kleiner word....more9minPlay
April 09, 2022Groenvingers 9 April 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor miswurms; voeding vir krismisrose; hoe om mos op plavleisel te verwyder; grondkwaliteit; en die plant van bolle. Die plant van die week is Camellia sasanqua....more11minPlay
April 09, 2022Omgewingspraatjie 9 April 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ligbesoedeling....more9minPlay
April 02, 2022Wiele 2 April 2022Nico Smit praat oor die noodnommers wat jy op selfoon moet stoor voordat jy die pad aandurf....more8minPlay
April 02, 2022Groenvingers 2 April 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die kweek van tamaties en kruie in potte; die uitroei van onkruid op grasperke; wat jy moet doen om jou wintertui gereed te kry; en wat om nou met plantbolle te doen. Die plant van die week is die Blou syselbos (Plumbago Royal Cape)....more11minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.