Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 21, 2022Wiele 21 Mei 2022Nico Smit beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die sleep van ‘n motor. Hy vertel ook van die duurste kar wat tot nog toe verkoop is....more9minPlay
May 21, 2022Groenvingers 21 Mei 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vertikale tuine; rypberskerming vir plante; die verplanting van struike; en vetplante wat in die winter kleur aan jou tuin gee. Die plant van die week is Aloe porcupune....more11minPlay
May 21, 2022Omgewingspraatjie 21 Mei 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonpanele wat in die nag werk!...more8minPlay
May 14, 2022Wiele 14 Mei 2022Nico Smit beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die keuse van ‘n motor wanneer jy op aftrede staan....more8minPlay
May 14, 2022Groenvingers 14 Mei 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor krulblaar; aalwyne wat nie blom nie; hoe gemaak met al die blare wat afval; deklae; en wintersaailinge Die plant van die week is 'n wilde piesang, die Strelitzia nicolai....more9minPlay
May 14, 2022Omgewingspraatjie 14 Mei 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor windvangers....more8minPlay
May 07, 2022Wiele 7 Mei 2022Nico Smit praat oor verskillende motors wat dieselfde platfoem deel....more8minPlay
May 07, 2022Groenvingers 7 Mei 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die aanplant van wildegras wat nie gesny hoef te word nie; die verplanting van plante; hoe om meer sonlig in jou te tuin in te laat in die winter; en atriums in tuine. Die plant van die week is Plectranthus Magic Mona....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.