Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
June 25, 2022Wiele 25 Junie 2022Nico Smit praat oor funksies wat in motors ingebou is, maar nog nie beskikbaar is vir jou nie....more5minPlay
June 25, 2022Groenvingers 25 Junie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ryp; brande; die gebruik van as in die tuin; die impak van koue op potplante. Die plant van die week is Juniperus Wichita Blue....more7minPlay
June 25, 2022Omgewingspraatjie 25 Junie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor muskiete....more11minPlay
June 18, 2022Wiele 18 Junie 2022Nico Smit praat oor die moontlikheid dat Formule 1 weer by Kyalami aangebied sal word....more9minPlay
June 18, 2022Groenvingers 18 Junie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurkompos; die Chelsea Blommeskou; die natmaak van tuine in die winter; grondbedekkers; en die gebruik van gryswater in tuine. Die plant van die week is ‘n heilige bamboes, Nandina domestica Dragon Flame....more9minPlay
June 18, 2022Omgewingspraatjie 18 Junie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die impak van klimaatsverandering op reptiele....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.