Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
July 16, 2022Groenvingers 16 Julie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plant volgens ‘n maankalender; die verplanting van potplante; en voerplekke vir voëls. Die plant van die week is die Nelson Mandela-roos....more9minPlay
July 16, 2022Omgewingspraatjie 16 Julie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe kinders 'n liefde vir die natuur kry en ontwikkel....more11minPlay
July 09, 2022Groenvingers 9 Julie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plantbedekking in die winter; aalwyne; wintergroente; die “rus” van plante in die winter; en jaarringe van bome. Die plant van die week is 'n geharde immergroen ornamentele gras, wat varieër van 'n donkergroen basis tot ligroom bokante - Liriope Pure Blond....more7minPlay
July 09, 2022Omgewingspraatjies 9 Julie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die toestand van die oseane....more9minPlay
July 02, 2022Wiele 2 Julie 2022Nico Smit praat oor elektriese motors met sonpanele, en of jy jou motor in neutraal moet sit by afdraendes....more6minPlay
July 02, 2022Groenvingers 2 Julie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van rose. Die plant van die week is Aloe Sea Urchin....more7minPlay
July 02, 2022Omgewingspraatjie 2 Julie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor robotvisse....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.