Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
June 11, 2022Groenvingers 11 Junie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van krismisrose; die gebruik van kompos in die winter; die instandhouding van waterplante; en voeding vir clivias. Die plant van die week is Camelia El Dorado....more5minPlay
June 11, 2022Omgewingspraatjie 11 Junie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor gesinchroniseerde verkeersligte en brandstofbesparing....more11minPlay
June 04, 2022Groenvingers 4 Junie 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor krulblaar by suurlemoenbome; hoe gereeld om tuin nat te maak in die winter; die diens van grassnyers; en vuurpyle. Die plant van die week is Aloe Fire Chief....more7minPlay
June 04, 2022Omgewingspraatjies 4 Junie 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor windkragopwekking....more9minPlay
May 28, 2022Groenvingers 28 Mei 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kersiebome; hibuscus; take in die tuin voor die winter met mening toeslaan; en watter potte beter is vir watter plante. Die plant van die week is Cordyline Electric Pink....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.