Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 07, 2022Omgewingspraatjie 7 Mei 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor waterstof as 'n kragbron....more10minPlay
April 30, 2022Wiele 30 April 2022Nico Smit praat oor slegte gewoontes wat jy in jou motor het....more8minPlay
April 30, 2022Groenvingers 30 April 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurlemoenbome wat ophou dra; onkruid op gras; herfskleure; en deklae. Die plant van die week is Echeveria Pearl of Nuremberg....more8minPlay
April 30, 2022Omgewingspraatjie 30 April 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor mariene diversiteit wat onder groot druk is....more10minPlay
April 23, 2022Wiele 23 April 2022Nico Smit praat oor stelsels in motors wat nie altyd so lekker werk nie....more8minPlay
April 23, 2022Groenvingers 23 April 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wintersaailinge wat kleur in jou tuin verskaf; en hoeveel wat polant nouy moet kry. Die plant van die week is Bulbinella Wildfire....more7minPlay
April 23, 2022Omgewingspraatjie 23 April 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Meerkat-teleskoop wat ‘n kragtige radiogolflaser in die ruimte ontdek het....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.