Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
April 02, 2022Omgewingspraatjie 2 April 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wetenskaplikes wat spinasie geleer het om e-posse te stuur!...more9minPlay
March 26, 2022Wiele 26 Maart 2022Nico Smit praat oor die veilighgeid van elektriese motors....more9minPlay
March 26, 2022Groenvingers 26 Maart 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor broodbome wat geel kolletjies op hulle blare kry; die oes van saad by somersaailinge; die terugsnoei en voeding van heinings en struike; die verkrygbaarheid van kunsmis weens die oorlog in Oekraïne; en die plant van gras. Die plant van die week is 'n pragtige tropiese vullerstruik wat fyn lowergroen blare en dun neonoranje/rooi blommetjies produseer aan die einde van die takke. Die algemene naam is Fonteingras en sy botaniese naam is Russelia Firecracker....more9minPlay
March 26, 2022Omgewingspraatjie 26 Maart 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor waterbesoedeling....more10minPlay
March 19, 2022Wiele 19 Maart 2022Nico Smit Smit verduidelik hoe die laai van elektriese motors se batterye werk....more7minPlay
March 19, 2022Groenvingers 19 Maart 2022Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor huisplante; die maak van steggies van bladwisselende bome en struike; kosmosse; en Feng Shui tuinbeginsels. Die plant van die week is Aloe Per-Peri....more8minPlay
March 19, 2022Omgewingspraatjie 19 Maart 2022Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die voordele van planmte in huise en kantore....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.