Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
May 29, 2021Groenvingers 29 Mei 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bye; die afsny van blomme; die uitdun van bome wat te veel skadu in die winter maak; en orgideë. Die plant van die week is Abelia Kaleidoscope....more9minPlay
May 29, 2021Omgewingspraatjie 29 Mei 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor vooruitgang in die plastiekbedryf....more8minPlay
May 22, 2021Groenvingers 22 Mei 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die gebruik van koffiemoer in die tuin; windbreke; die kies van bome vir jou tuin; en hoe om na jou aalwyne om te sien. Die plant van die week is Rumohra adiantiformis (Seweweeksvaring, Knysnavaring of Leërblaarvaring)...more8minPlay
May 22, 2021Omgewingspraatjie 22 Mei 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye....more9minPlay
May 15, 2021Wiele 15 Mei 2021Nico Smit praat oor wat jy alles moet saamvat op 'n 4x4-reis....more8minPlay
May 15, 2021Groenvingers 15 Mei 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor roossteggies; witvlieg; mot-orgideë; verplanting; en wintersaailinge. Die plant van die week is die Easy Does It-roos....more8minPlay
May 15, 2021Omgewingspraatjie 15 Mei 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kunsmatige reënval-stimulering....more10minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.