Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 23, 2021Groenvingers 23 Januarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor onkruid, die sny van krimisrose, palmsaad, en die natmaak van potplante. Die plante van die week is Echeveria nodulosa en Bulbinella Wildfire....more7minPlay
January 23, 2021Omgewingspraatjie 23 Januarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor slimklere....more8minPlay
January 16, 2021Groenvingers 16 Januarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor krismisrose, bome wat te veel blomme of vrugte dra, die instandhouding van agapanthusse en wat om met grassnysels te doen. Die plant van die week is die King David-roos....more7minPlay
January 16, 2021Omgewingspraatjie 16 Januarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor weerlig....more9minPlay
January 09, 2021Groenvingers 9 Januarie 2021Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wurms op 'n wildeperskeboom, fungus en plantluise op akkerbome, somergroente, en die snoei en voeding van rose. Die plant van die week is Hebe Sunset Boulevard....more7minPlay
January 09, 2021Omgewingspraatjie 9 Januarie 2021Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die heffing op plastieksakke....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.