Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 22, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor lugbesoedeling en gesigmaskers....more8minPlay
February 22, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor bye en gif; clivias se blare; garingbome; pekanneutbome; wat om op 'n balkon by die see te plant; mosterdbome; en bome wat geel word. Die plant van die week is Anthericum Starlight....more10minPlay
February 15, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die invloed van die son op motorbande....more6minPlay
February 15, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van lugbesoedeling....more8minPlay
February 15, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor groen ruspes op druiwepriële; die hoeveelheid kompos om in jou tuin te gebruik; watter voeding om vir amarillas te gee; hoe kort om jou grasperk te sny; en 'n nuwe soort byekorf....more9minPlay
February 08, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor klippe as deklae tussen plante; en seisoenale plante. Die plant van die week is Salvia Ember's Wish....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.