Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
February 08, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor boeke, dokumentêre programme en rolprente wat handel oor motors....more8minPlay
February 08, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van weggooibare babadoeke....more7minPlay
February 01, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor ongesuiwerde rivierwater....more8minPlay
February 01, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die veiligheidstoetse wat op motors gedoen word met "crash test dummies"....more9minPlay
February 01, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rooi spinnekoppe op 'n frangipani; skoenlapperruspes op 'n wildeperske; die foute wat gemaak word wanneer gifstowwe en nutriënte in die tuin aangewend word; spekbome; en Euphorbia tirucalli 'Firesticks'. Die plant van die week is die Endless Summer Krismisroos....more9minPlay
January 25, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die versorging van orgideë; mielieboorder-wurms; en wat om in hierdie tyd in jou tuin te doen. Die plant van die week is Dahlia dalaya....more11minPlay
January 25, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van kougom....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.