Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
January 11, 2020Brêkfis met DerrichJohanne Cilliers van die NWU praat oor die jongste navorsing oor die gedrag van bye....more7minPlay
January 11, 2020Brêkfis met DerrichJohanne Cilliers van die NWU praat oor die jongste navorsing oor die gedrag van bye....more7minPlay
January 04, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die woord van die jaar - klimaatsnood....more9minPlay
January 04, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die terugsny van plante; die uitroei van onkruid; en termiete. Die plant van die week is die Pride of India....more8minPlay
January 04, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die keuse om jou motor te laat reg maak, of om 'n nuwe een te koop....more6minPlay
December 28, 2019Groenvingers 28 Desember 2019Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor fuschias; die malvaplant as muskietverdrywer; weerlig wat stikstof in die grond versterk. Die plant van die week is die koorsboom....more7minPlay
December 28, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor omgewingskwessies wat opslae gemaak het in 2019....more9minPlay
December 28, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor tegnologie wat die afgelope dekade verbeter het....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.