Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
December 07, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van vakansie op die omgewing....more8minPlay
November 30, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lugplante, binneshuiseplante en onkruiddoders. die plant van die week is Herbalicous Blaarslaai....more7minPlay
November 30, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika Dag....more8minPlay
November 30, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die voorbereidings wat jy moet tref voor jy met vakansie vertrek....more7minPlay
November 23, 2019Groenvingers 23 November 2019Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van pekanneutbome; die beskerming van vyebome teen voëls; die herstel van bome wat deur weerlig getref is of deur wind omgewaai word; en hoe plante se wortels nutriënte uit die grond en water opneem. Die plant van die week is Buxus microphylla 'Faulkner' Pyramid....more8minPlay
November 23, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van verbuikers se koopgewoontes....more8minPlay
November 23, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor Tesla se nuwe omstrede futuristiese Cybertruck....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.