Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
December 21, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die proses om motors te vervaardig....more7minPlay
December 21, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plant van boontjies; 'n kerrieboom wat nie groei nie; idees vir kersgeskenke vir die tuin; en grasperke wat bruin word. Die plant van die week is Philodendron Hope....more7minPlay
December 21, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van Kersfees op die omgewing....more9minPlay
December 14, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rysmiere wat palmbome eet; olyfbome; rooispinnekoppe op malvas; die impak van beurtkrag op tuine; dodder; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Mandevilla....more8minPlay
December 14, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van sonbrandmiddels op die omgewing....more8minPlay
December 14, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die ander produkte wat motorvervaardigers maak....more8minPlay
December 07, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tamaties wat swart kolle kry; tuintake in Desember; tabakstof; spekbome; en daglelies. Die plant van die week is Alternanthera Little Ruby....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.