Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 16, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor omgewingsvriendelike funksies....more8minPlay
November 16, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor struike wat blare verloor; vrugtebome wat nie vrugte dra nie; standaardplante; waterlote; en druiwetrosse en ander vrugte wat uitgedun moet word. Die plant van die week is Hibiscus Graff....more6minPlay
November 09, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor miere....more8minPlay
November 09, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die voorbereidings wat jy moet tref om 'n mooi somertuin te hê; 'n Suid-Afrikaanse kweker wat 'n finalis is in die Wêreld Kweker van die Jaar-kompetisie; die skep van mikroklimate in jou tuin; en die behandeling van vrugtebome. Die plant van die week is die Moment of Truth-daglelie....more8minPlay
November 09, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die verskil tussen 93- en 95-oktaan brandstof, en nuwe bandtegnologie....more7minPlay
November 02, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinmaak in die somer. Die plant van die week is die krismisroos....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.