Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
November 02, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor alternatiewe groen lugversorging....more8minPlay
October 26, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die lugkwaliteit in stede....more8minPlay
October 26, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plantparasiet, dodder; varkore; en waterbesparing. Die plant van die week is die Hannon-roos....more10minPlay
October 19, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tuinmaak tydens 'n droogte; bolplante; die snoei van rose; en hoeveel water vetplante nodig het. Die plant van die week is die Nelson Mandela-roos....more6minPlay
October 19, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor motors en die internet, en hoe dit tot beter veiligheid lei....more8minPlay
October 19, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die wonderplant, bamboes....more8minPlay
October 12, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor amarillaplante; termiete in die gras; aalwynblare wat grys word; Tuindag wat op 20 Oktober gevier word; vrugtebome in potte; hoe om 'n wurmplaas te begin; en Bedford se tuinfees. Die plant van die week is die Pope John Paul-roos....more9minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.