Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.
August 03, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die gebruik van gif in die tuin, molle, hoe om plante se blare te was na die winter en voeding voor die lente. Die plant van die week is Abelia Radiance....more8minPlay
August 03, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree praat oor prestigeaand en kompetise-uitslae....more5minPlay
July 27, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor watter bome om waar te plant; die kewer wat bome tans in Suid-Afrika aanval en tuinontwerp. Die plant van die week is Prinses Laventel....more9minPlay
July 27, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree praat oor 'n geelvintuna van 82 kg wat in Sodwana gevang is....more6minPlay
July 27, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor nuwe navorsing wat wys waar en hoeveel bome geplant moet word om die klimaatskrisis aan te pak....more7minPlay
July 20, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree praat oor hengel in die koue, die Pro-mania kompetisie en tunavang....more6minPlay
July 20, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor water- en rioolprobleme....more9minPlay
July 20, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die snoei van krismisrose en druiwestokke, en hoeveel water om jou blomme te gee in hierdie tyd voor herfs....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,227 episodes available.