Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.
July 06, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die plastiek waarvan tandeborsels gemaak word, en dat mens elke week 5 gram se mikroplastiek inneem deur die kos wat ons eet en die vloeistof wat ons drink....more8minPlay
July 06, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree deel 'n paar foto's van groot karp wat gevang en vrygelaat is....more7minPlay
July 06, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor lugplante en die aankomende lente....more8minPlay
July 06, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor elektriese karre wat gevaarlik vir mens en dier is omdat die enjin so stil is, en jy dit nie hoor aankom nie....more9minPlay
June 29, 2019Brêkfis met DerrichJJ Janse van Rensburg praat oor snoei en snoeitegnieke....more9minPlay
June 29, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree vertel onder meer van 'n hengelkompetisie by die Vaaldam....more8minPlay
June 29, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor banddruk, en die invloed van die temperatuur op bande....more5minPlay
June 29, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers praat onder meer die belangrikheid van omgewingsbewustheid....more10minPlay
June 22, 2019Brêkfis met DerrichAndries Maree vertel meet oor die S.A kampioenskapstoernooi in Brakpan en 'n varswaterhengelkursus....more7minPlay
June 22, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die einde van binnebrandenjins en die veranderende fokus van voertuigvervaardigers....more7minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.