Die plant van die week deur is die Hydrangea Endless Summer-reeks. Daar is vier variëteite beskikbaar, pienk, blou, Blushing Bride en Bloomstar. Die plante blom so te sê dwarsdeur die jaar. Dis koue gehard, word sowat 1 meter hoog by 1.5 meter wyd, en hou van semi-skadu.