Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.
March 10, 2018Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor kieme en besoedeling in die lug....more9minPlay
March 10, 2018Brêkfis met DerrichAndries Maree staan in vir Gawie. Hy gee terugvoer oor 'n klagte van 'n luisteraar wat sê die strand is vuil gelaat na 'n kompetisie. Daar is ook meer inligting oor die komende Hengel Olimpiese Spele....more8minPlay
March 09, 2018Brêkfis met DerrichEmil Wessels vertel wat jy met al jou elektroniese vakansiefoto's kan doen....more2minPlay
March 03, 2018Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor watter motors behoort aan sekere vervaardigers...more7minPlay
March 03, 2018Brêkfis met DerrichEmil Wessels gesels oor foto's wat hy geneem het op die filmstel, Shaka Zulu...more9minPlay
March 03, 2018Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor wêreld wildlewedag...more10minPlay
February 24, 2018Brêkfis met DerrichAndries Maree staan in vir Gawie Strydom, en gee 'n paar kompetisie-uitslae....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.