Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.
January 13, 2018Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor versnelling - in hoeveel sekondes kan 'n motor van nul tot 100 km/h versnel? Elektriese motors is die wenners!...more9minPlay
January 13, 2018Brêkfis met DerrichDr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg gesels oor die verdrag rondom die gebruik van Antarktika vir vreedsame doeleindes deur al die lande....more10minPlay
January 13, 2018Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor vertikale boerdery in stede....more10minPlay
January 06, 2018Brêkfis met DerrichDr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is steeds vasgevang in hulle tent in 'n storm. Hopeilik is daar Dinsdag weer sonskyn....more5minPlay
January 06, 2018Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vye wat afval, 'n broodboom wat geel word, en dat jy jou potplante ordentlik moet natmaak....more11minPlay
January 06, 2018Brêkfis met DerrichEmil Wessels vertel van NEMA op Google wat jou foto's kan krit. Hy sê ook dat jy jou kamera moet leer ken, en nie alles net op AUTO afneem nie. Hy gesels oor jou kamera se ligmeter, die histogram, 'n prima-lens en witbalans....more11minPlay
January 06, 2018Brêkfis met DerrichGawie Strydom gee terugvoer oor die lengte van sekere groot spesies, en wat is onwettig is....more8minPlay
January 06, 2018Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor wolkekrabbers....more9minPlay
January 06, 2018Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor bestuur in erge weer, en op gevaarlike paaie. Hy vertel van die elektroniese stelsels wat jou in hierdie toestande help, sonder dat jy dit weet....more7minPlay
December 30, 2017Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor jou tuin in die vakansietyd, en hoe gemaak met jou kersgeskenke....more6minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.