Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.... more
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.
December 30, 2017Brêkfis met DerrichGawie Strydom is by die kus, en vra hengelaars om die strande skoon te hou....more7minPlay
December 30, 2017Brêkfis met DerrichDr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span het by die SANAE-basis aangekom, maar die weer speel nie saam nie....more6minPlay
December 30, 2017Brêkfis met DerrichEmil Wessels gee tien wenke om krities na jou eie foto's te kyk....more10minPlay
December 30, 2017Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor klimaatsverandering. Sy kyk na 2017 se hoogtepunte, en die verwagtinge en tendense in 2018....more9minPlay
December 30, 2017Brêkfis met DerrichNico Smit sê jou motor se VIN-nommer gee 'n klomp geheime weg....more6minPlay
December 23, 2017Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor groen geskenke en omgewingvriendelike geskenkpapier....more9minPlay
December 23, 2017Brêkfis met DerrichDr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is sowat 60 km van die SANAE-basis af....more9minPlay
December 23, 2017Brêkfis met DerrichEmil Wessels vertel wie en wat om af te neem oor die feestyd sodat die nageslagte 'n rekord het van wat gebeur het....more8minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich:How many episodes does Brêkfis met Derrich have?The podcast currently has 3,232 episodes available.