Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
August 31, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor al die veranderinge in die omgewing wat besig is om die nuwe normaal te word....more0minPlay
August 31, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor 'n broodboom wat nie nuwe blare maak nie, en behandeling vir grasperke na die winter. Die plant van die week is Rosa banksiae....more0minPlay
August 24, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om ontslae te raak van kikuyu-gras; bosleliesaad; en hoe om 'n groentetuin te beplan. Die plant van die week is Pelargonium Aristo....more0minPlay
August 24, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die Festival of Motoring by Kyalami....more0minPlay
August 24, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor hoekom daar steeds mense is wat glo dat klimaatsverandering fopnuus is....more0minPlay
August 17, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die groen-draaipunt....more0minPlay
August 17, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor boslelies wat te veel blare kry; pynappelplante; wat om in die tuin te doen tydens die seisoenwisseling; en bonsais. Die plant van die week is Lavandula Stoechas Anouk Pink....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.