Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
December 14, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die ander produkte wat motorvervaardigers maak....more0minPlay
December 14, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van sonbrandmiddels op die omgewing....more0minPlay
December 14, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rysmiere wat palmbome eet; olyfbome; rooispinnekoppe op malvas; die impak van beurtkrag op tuine; dodder; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Mandevilla....more0minPlay
December 07, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van vakansie op die omgewing....more0minPlay
December 07, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor tamaties wat swart kolle kry; tuintake in Desember; tabakstof; spekbome; en daglelies. Die plant van die week is Alternanthera Little Ruby....more0minPlay
November 30, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die voorbereidings wat jy moet tref voor jy met vakansie vertrek....more0minPlay
November 30, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika Dag....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.