Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
January 04, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die terugsny van plante; die uitroei van onkruid; en termiete. Die plant van die week is die Pride of India....more0minPlay
January 04, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die woord van die jaar - klimaatsnood....more0minPlay
December 28, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor tegnologie wat die afgelope dekade verbeter het....more0minPlay
December 28, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor omgewingskwessies wat opslae gemaak het in 2019....more0minPlay
December 28, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor fuschias; die malvaplant as muskietverdrywer; weerlig wat stikstof in die grond versterk. Die plant van die week is die koorsboom....more0minPlay
December 21, 2019Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die impak van Kersfees op die omgewing....more0minPlay
December 21, 2019Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die plant van boontjies; 'n kerrieboom wat nie groei nie; idees vir kersgeskenke vir die tuin; en grasperke wat bruin word. Die plant van die week is Philodendron Hope....more0minPlay
December 21, 2019Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die proses om motors te vervaardig....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.