Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
May 02, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die dilemma waarin motorvervaardigers wêreldwyd hulle in bevind a.g.v. Covid-19, die diens van motors tydens die inperking, en selfrytegnologie....more0minPlay
May 02, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit neem jou saam op 'n reis na die mees afgeleë eiland in die wêreld, Bouvet....more0minPlay
May 02, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor 'Holy Basil'; 'Vanilla-Strawberry'-krismisrose; 'n blommeveiling vir liefdadigheid (Together we bloom); erdwurms en miswurms; en die voer van lentebloeiselplantee en vrugtebome. Die plant van die week is Aloe Sunrise....more0minPlay
March 21, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor risikobestuur tydens die COVID-19 krisis....more0minPlay
February 01, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor rooi spinnekoppe op 'n frangipani; skoenlapperruspes op 'n wildeperske; die foute wat gemaak word wanneer gifstowwe en nutriënte in die tuin aangewend word; spekbome; en Euphorbia tirucalli 'Firesticks'. Die plant van die week is die Endless Summer Krismisroos....more0minPlay
February 01, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die veiligheidstoetse wat op motors gedoen word met "crash test dummies"....more0minPlay
February 01, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor ongesuiwerde rivierwater....more0minPlay
January 25, 2020Brêkfis met DerrichProf. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die omgewingsimpak van kougom....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.