Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
May 16, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor die belangrikheid van die korrekte banddruk, en motorhandelaars wat van 12 Mei af weer kan begin sake doen....more0minPlay
May 16, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die groot kameeldoringboombos by Kathu in die Noord-Kaap, en hoekom hierdie bome so belangrik is....more0minPlay
May 16, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kwekerye wat nou weer sake mag doen, en wat die mense koop; wanneer om jou tuin in die winter nat te maak; pronkertjies; wanneer om aartappels te plant; winterbolle; fungus op blare; en wintersaailinge. Die plant van die week is Loropetalum Chinense Plum Gorgeous....more0minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more0minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichNico Smit praat oor motors en diens- en onderhoudsplanne tydens die inperking, en die skoonmaak van die binnekant van motors....more0minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die afname in lugbesoedeling tydens die inperking....more0minPlay
May 09, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor roossaad; die vyf p's wat in die winter geplant word; suurlemoenbome; kersieguavas; kwekerye wat onder Vlak 4 van die inperking oop is; blomme vir Moedersdag; en rypdoeke vir plante. Die plant van die week is Nandina domestica Blush Pink....more0minPlay
May 02, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.