Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsakem, doen-dit-self en aptekersraad..... more
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.
June 13, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koffie....more0minPlay
June 13, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor deklae om plante in die winter te beskerm; braaivleisvuuras vir die tuin; kleigrond; en die voer van clivias. Die plant van die week is Primula malacoides....more0minPlay
June 06, 2020Brêkfis met DerrichRuhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor fietsry....more0minPlay
June 06, 2020Brêkfis met DerrichNIco Smit praat oor vulstasies en die volmaak van brandstoftenks....more0minPlay
June 06, 2020Brêkfis met DerrichTuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ryp en swartryp; stompe wat in beddings begrawe word as 'n langdurige kompos; tuinbeligting; kleur in die tuin; en immergroen struike. Die plant van die week is Platycladus orientalis 'Aurea Nana Compacta'....more0minPlay
June 06, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more0minPlay
May 30, 2020Brêkfis met DerrichRiekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd....more0minPlay
FAQs about Brêkfis met Derrich (RSG potgooi):How many episodes does Brêkfis met Derrich (RSG potgooi) have?The podcast currently has 242 episodes available.