Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
March 20, 2021Lize Blignaut deel haar getuienis met Bybel Tyd kykers en luisteraars op ons Youtube, FB en Podcast meduims.Na 'n wonderwerk waar haar dogtertjie by betrokke was, getuig Lize van die Here se genade. Luister gerus en deel met ander Afrikaans sprekendes regoor die wêreld. Sluit gerus aan by ons YouTube kanaal, Bybel Tyd toep, fb en blog. Ondersteun ons winkel op www.Redbubble.com onder 'Ladiesenrich" om die mediums te ondersteun....more25minPlay
March 18, 2021Is jy tevredeSpreuke 30:8...soms het ons genoeg en soms te min, leer jouself om in alle situasies tevrede te wees. Bid vir God se leiding....more4minPlay
March 17, 2021Vat dit dag vir dagPsalm 130:5....die Here gee ons altyd nog ‘n kans, wag op Sy leiding....more4minPlay
March 16, 2021God se seën vir onsMatthéüs 5:3-11...God seën ons met die mooi natuur en als daarin, beleef dit vandag en pas dit op....more3minPlay
March 15, 2021Volg Jesus1 Johannes 3:23-24...maak jy van jou tyd gebruik om Jesus te volg? Dink aan ander wat nie jou vryheid het om die bybel te lees nie. Volg Jesus en lewe volgens Sy wil....more4minPlay
March 13, 2021Liezel Freeman deel haar getuienis met onsLiezel het vele getuigenisse wat sy deel. Ons kan saam met haar getuig van die Here se genade en dat die Here Sy tyd het vir alles wat moet gebeur in ons lewens. Liezel bemoedig ook ander mense deur haar werk. Luister gerus en deel met ander Afrikaans sprekende.Hier is die link vir Liezel se YouTube video...https://youtu.be/MR4j377fFvI...more21minPlay
March 12, 2021Fokus op Goddelike denke en nie vleeslike denke nie2 Korinthiërs 10:3-4... Onthou om na jouself te kyk, moenie toelaat dat die duiwel dinge en mense gebruik om jou gevoelens om te krap nie. Bly gefokus op jou Goddelike gevoel....blydskap,liefde,vrede...more3minPlay
March 11, 2021Doen goed aan anderGalasiërs 6:9-10....gaan uit vandag en doen soos God van jou verwag....stel die armes en swakkes se belange voor jou eie....more3minPlay
March 09, 2021Begin iets ongeloofliksRomeine 12:9-11...wees vurig van gees, dien die Here...more4minPlay
March 08, 2021Almal is verskillend, wat is jou God gegewe gawe?Romeine 12:6-7...laat God jou leiding gee, raak stil saam met Hom en laat Hy jou dit uitwys....more3minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.