Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sluit gerus aan op Bybel Tyd se vers en gesels uit die bybel, Maandae tot Vrydae. Deel die toep met familie en vriende regoor die wêreld, so versprei ons die woord van die Here.Ondersteun ons Youtube... more
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.
March 07, 2021God sien ons dade en weet ons denkeHebreërs 4:13...doen goed aan ander, lewe op jou beste vandag en elke dag...more3minPlay
March 05, 2021Ervaar vreugdeFilippense 4:4-8....verbly jou in die Here en wees goed vir ander, dit sal jou al klaar baie vreugde verskaf...more4minPlay
March 03, 2021Wat is jou prioriteite?Psalm 139:1-4....Die Here het ons gemaak,Hy weet wat ons nodig het nog voor ons gevra het. Stel jou eerste, hoogste en dringendste prioriteite op en vra God se leiding. Hy sal jou gee wat Hy weet jy nodig het....more3minPlay
March 02, 2021Werk hard,behou ‘n goeie roetieneHebreërs 12:12-13....maak vir jouself’n beter roetiene en dissipline, soos God uit sy woord vir ons sê....more3minPlay
March 01, 2021Gebed vir vandagWat kies jy? Positief en op opbouend or negatief en afbrekend? Bid saam met my sodat God jou lei deur jou besluite....more3minPlay
February 28, 2021Gebruik jou tyd goedEfesiërs 5:15-17...mors jy jou tyd? Is jy onseker oor wat jy moet doen? Maak ‘n doel vir elke dag en vra God se leiding #leidingvangod #doelwitte #kosbaretyd...more2minPlay
February 25, 2021Sharon se getuienis op Bybel Tyd Toep en Youtube kanaalSharon en haar familie is deur hartseer tye na haar seun sy eie lewe geneem het. Sy deel graag haar storie en gee ook raad aan ander wat deur treur en vrae gaan. Quinton se mooi musiek word ook op die video gedeel as agtergrond musiek. Sluit gerus aan by ons YouTube kanaal en druk op die klokkie om op datum te bly met ander getuienisse....more35minPlay
February 25, 2021God se kontroleRomeine 5:4...Gee jou dag oor aan die Here, laat Hy jou lei....more3minPlay
February 24, 2021Laat dit aan die Here oorPsalm 34:7, 2 Kronike 20:15,18,21....gaan jy deur moeilike tye? Gee dit oor aan die Here, Hy sorg vir jou...more4minPlay
FAQs about Bybel Tyd:How many episodes does Bybel Tyd have?The podcast currently has 655 episodes available.